Archive for the ‘Navorsing & Artikels’ Category

SONNEBLOMSAADOLIE Deur Prof. W.J. Serfontein.  Prof. O. Warburg het jare gelede reeds bewys dat die fundamentele rede vir die ontstaan van kanker toegeskryf kanword aan ‘n tekort van intrasellulêre suurstof, d.w.s suurstof binne selle. Linoleïensuur (omega 6 vetsuur) speel ‘n kritiese rol in die voorsiening van intrasellulêre suurstof as gevolg van sy werking op selmembrane. […]